Orkney Snork Nie (1989)
Created by Willie Esterhuizen
Episodes
Episode 1Bossie Botha se LongeHendrik besluit om op te hou rook nadat hy Bossie Botha, wat 60 sigarette per dag gerook het, se longe gesien het. Wimpie en Koert probeer rook maar Hendrik betrap hulle op heterdaad.
Episode 2WingnutsYollie goes into labour as a new arrival in the van Tonder family sparks a storm over choosing a name. Ouboet is away buying wing nuts for their baby's cot.
Episode 3Die Mynbestuurder se BalMaggie is moeg om alewig by die huis te sit en 'n uitnodiging na die Mynbestuurder se bal gryp sy met beide hande aan. Tant Anna se rokmakery lei tot een ontnugtering na die ander
Episode 4Man tot ManMaggie vrees dat sy dalk weer kan verwag en daar is ook gerugte van 'n skoolmeisie wat oor die tou getrap het. Maggie besluit dit is tyd dat Hendrik die feite van die lewe met Wimpie bespreek.
Episode 5Rusty Sit en RoesHendrik helps Rusty in the rain and explains to Maggie that he was only helping, although the situation looks suspicious because she is wearing Hendrik's nightgown. Yolanda finds a strange earring in Ouboet's car and draws an implausible conclusion. An unexpected visit from Rusty further complicates matters.
Episode 6Stink Pap en Stywe LyneFortunately, Hendrik makes his smelly pap in the garage. He prepares for the annual fishing competition but is unfairly disqualified and must appear before a disciplinary committee over alleged irregularities. Oupa is subpoenaed but manages to evade the court.
Episode 7KwaliteittydHess en Wimpie bring rapporte huistoe. Hendrik begin gholf speel. Yolanda wil weer begin werk en Maggie voel dat almal tyd het vir alles, behalwe vir die gesin.
Episode 8Flaminco Plus KoffietafelDie van Tonders se huishouding word ontwrig wanneer die meubels teruggeneem word. Dis deels Wimpie en Oupa se skuld. Maggie blameer vir Hendrik terwyl Yolanda en Ouboet dinge verder vererger.
Episode 9Ma StaakMaggie besluit om te staak totdat al die lede van die gesin hul deel begin doen. Oupa sit met sy eie staking by die werk. Ouboet is in die moelikheid en staan gevaar om afgedank te word.
Episode 10Bennie Kom HuistoeWimpie en Hess reis na Johannesburg vir ’n skooltoer. Bennie keer terug van die grens af, en die gesin is baie opgewonde om hom tuis te hê. Hy sê dat hy na Marion-eiland wil gaan om daar te werk. Ouboet en Yolanda wil see toe verhuis.
Episode 11Die KursusHendrik gaan op 'n veiligheidsverteenwoordigerskursus wat saamval met Maggie se verjaardag. Vroulike agterdag lei tot die een misverstand na die ander wanner 'n vrou Hendrik se hotelfoon beantwoord.
Episode 12Ouboet en Yollie se TrekPoen Pienaar, versekeringsagent wil "totale gemoedsrus" aan 'n hardkoppige Oupa en Hendrik verkoop, sonder sukses. Hendrik, Wimpie en Koert help Ouboet met die trekkery terwyl Oupa by die klub gaan ontspan. Oupa vergeet waar hy parkeer het en die bakkie met Yolanda se huisraad op word "gesteel"
Episode 13WieleAll 13 episodesHess wil leer bestuur. Sy neem die bakkie sonder toestemming en maak 'n ongeluk. Hendrik gaan 'n weddenskap met Oupa aan terwyl Wimpie, Ouboet en Yollie gereed maak om 'n countryfees by te woon.
Cast & Crew
Similar titles



















