Appels en Tee (2025)
Episodes
Episode 1Episode 1Na dekades kruis 'n vervreemde Lisa en Henriette se paaie weer per ongeluk. Annie en Francois beleef ongemaklike oomblikke, terwyl Griet en Jakkals se verlede spanning bring.
Episode 2Episode 2Die de Klerks sit vas met die Rossouws. Henriëtte wil haar familie onderhou ten spyte van Wessel se teenkanting. Annie ontdek 'n verwarrende brief, en Griet heroorweeg haar toekoms in Paradysbos.
Episode 3Episode 3Henriëtte en Lisa maak uiteindelik weer oop vir mekaar, terwyl Annie Francois uitdaag om uit sy gemaksone te tree. Griet vertel vir Jakkals 'n geheim wat sy te lank vir haarself gehou het.
Episode 4Episode 4Lisa en Henriette reël 'n damesgeleentheid, terwyl Griet en Jakkals ou koeie opgrawe. Annie kry 'n oudisie, Lisa se soektog loop 'n haakplek, en iemand nuuts trek Henriette se aandag.
Episode 5Episode 5Annie's audition shatters her confidence. Lisa suspects they are under increasing financial pressure thanks to Dawid, and Henriëtte falls head over heels in love.
Episode 6Episode 6Henriëtte en Lisa moet ou geheime konfronteer om saam te werk, terwyl Jakkals iets met Lisa deel wat alles kan verander. Onverwagte chaos breek uit wanneer Wessel by die partytjie opdaag.
Episode 7Episode 7Henriëtte faces a big decision. Francois is surprised by a special matric farewell, while Jakkals plans a grand gesture for Griet. Dawid discovers something that could turn everything upside down.
Episode 8Episode 8Lisa beplan 'n reis, maar Griet se gesondheid maak dinge moeilik. Intussen neem Jakkals se planne 'n onverwagte wending. Dawid deel inligting wat almal se toekoms kan bedreig.
Episode 9Episode 9Henriëtte and Lisa's strained relationship reaches breaking point as old grudges resurface. Meanwhile, a stormy night forces Annie to navigate a life-or-death situation.
Episode 10Episode 10All 10 episodesIn the final episode, a storm leaves Annie and Francois stranded, while Lisa and Henriëtte fight again. Family secrets are revealed, and the future of the tea garden hangs in the balance. An unexpected visitor arrives.
Cast & Crew
Similar titles


























