Vetkoekpaleis (1996)
Created by Willie Esterhuizen
Episodes
Episode 1Blou... LigblouFrikkadel begin sy eie besigheid nadat hy sy werk verloor het. Voor hy hom kan kry stel hy twee onbeplande personeellede aan wat sy eie idees oor sy besigheid verander.
Episode 2Koop of OmkoopDie Vetkoekpaleis maak oop en Frik beleef die gepaardgaande probleme. Hy word deur ´n "gesondheidsinspekteur" besoek en is so senuagtig dat hy 22 vetkoeke verniet weggee voordat Worsie en Boeboe hom oortuig dat besigheid volgens die reëls maar die beste is.
Episode 3For You..... VernietWhile Boeboe will be writing exams at the Polly-Anne School of Beauty, her niece, Sue-Ellen, works in her place. Sue-Ellen convinced for Frik and Worsie that Spiros Takanakis wants to steal their fat cake recipe.
Episode 4Poppie S'nBesigheid is stil by die Vetkoekpaleis. Spiros het ´n buikdanser gehuur om kliënte na sy winkel te lok. Frik besluit om ook ´n vertoning te reël. Groot is sy verbasing as die danseres, Lolita Queen of Love, ´n ou meisie van hom blyk te wees.
Episode 5Die Mechanic, Die Bakkie, Die Trein en Die KoeiFrik ondervind probleme wanneer hy sy bakkie laat diens. Na groot drama ky hy ´n nuwe bakkie. Boeboe skryf eksamen en word verneuk. Sy word ook deur ´n jaloerse vrou bygedam.
Episode 6Sakeman, SakeplanFrik arranges with the Sun City bus driver to stop at Eugene's shop for souvenirs, at the Vetkoekpaleis for food and at Tiger's garage for fuel and a bathroom break. However, things go awry when they eat at Eugene's shop, use the bathroom at the Vetkoekpaleis and wave at Tiger as they drive by. Worsie comes to the rescue.
Episode 7Die Wulpse KonsultantFrik besef dat besigheid glad nie so maklik is nie en raadpleeg ’n konsultant. Die konsultant is hopeloos te duur, maar dinge verander wanneer Boeboe sy klein swart adresboekie ontdek. Worsie lok besigheid deur ’n radiostasie in Benoni waar een van sy vriende werk.
Episode 8Worsie Word 'n WorsThere's chaos when Worsie discovers women. Frik and Boeboe can't talk to him at all and his mother is upset. Frik gets Worsie an apartment and his mother is initially opposed to it but concedes when she realizes that she can't stop him.
Episode 9Lulu en LoftusBoeboe doen 'n besering op en moet vir 'n week in traksie lê. Frik moet iemand kry om uit te help, want anders gaan hy 'n belangrike rugbywedstryd misloop. Hy en Poppie kry stry en sy weier om te help. Tiger gee vir hom die naam van 'n plek waar hy kelnerinne kan kry, maar tot sy skok is dit 'n "escort agency".
Episode 10Poppie Kry StilstuipeFrik moet katvoet loop om in Poppie se goeie boekies te bly. Wanneer Poppie siek voel en vroeg huistoe gaan is Boeboe oortuig dat Poppie swanger is. Worsie vertel dit vir sy ma, wat op haar beurt die hele familie laat weet. Poppie is woedend en dinge word vererger wanneer Frik haar en haar baas agtervolg.
Episode 11Bibi en die Stywe LyweWorsie is oortuig dat Boeboe 'n dubbele lewe lei wanneer hy haar foto in 'n tydskrif sien. Boeboe ontken dit en na 'n groot deurmekaarspul vind sy uit dat sy 'n dubbelganger in Benoni het.
Episode 12Die Tweede PrysDaar is groot drama op Nigel wanneer Tiger nie kaartjies vir die Springbokke teen die All Blacks toets gekry het nie. Daar is net een kaartjie beskikbaar en almal wil dit hê. Worsie wen 'n tweede prys in 'n kompetisie en die prys is twee toetskaartjies.
Episode 13Poppie is Op PadAll 13 episodesPoppie se werk stuur haar vir 'n kursus in Durban. Frik is nie baie gelukkig wanneer hy uitvind dat sy die enigste vrou op die bus sal wees nie en koop vir haar 'n vliegtuigkaartjie. 'n Meisie wat saam met Worsie op skool was, maak haar verskyning op die dorp en sy ma wil hê hy moet hom oor haar ontferm.
Cast & Crew
Similar titles























